Letra Agtersitplek de Spoegwolf

Letra de Agtersitplek

Spoegwolf


Agtersitplek
Spoegwolf
(0 votos)
Kykie, kry jou jas
En sit die oond ook af
Die stoep se lig kan brand
Dis hoe dit altyd was
Ja, jou vriende kan maar weet
Los ʼn boodskap teen die deur
Met daai foto van ons twee
Daai valse glimlag breed
Die boot is vol met wyn en beskuit
Die lakens hang by die venster uit
Die plante lek reg oor die agtersitplek


Comparte Agtersitplek! con tus amigos.


Que tal te parece Agtersitplek de Spoegwolf?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente