Letra 68 Chevy (Minki) de Bok Van Blerk

Letra de 68 Chevy (Minki)

Bok Van Blerk


68 Chevy (Minki)
Bok Van Blerk
(0 votos)
Sy ry 'n 1968 ... Chevy.
Sy sê daar's soveel om te sien.
Soos sy weg trek voel my hart ... heavy.
Maar ek kon niks sê dat sy bly.

En al my vriende sê vir my: ... "Buddy
'n One night stand is mos nie trou.
Want girls so mooi soos sy gaan nooit ... Steady.
En girls soos sy weet nie van bly."

Toe sê my:
"Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki.
Soos daai aand op die plaas ons het so geraas.
Jy't gesê jy wil bly want jy's klaar gery."
Maar nou is jy so ver van my ... Minki.
En ek wag by die kraai waar die stofpad waai.
Want ek's 'n man wat by jou kan staan.

En elke aand dink ek aan jou, Minki.
Dink watter ou voel aan jou lyf.
Oh-la-la
Oh-la-la
En al my pêlle sê: "Ek's mal! ... Crazy! "
Maar ek weet jy dink ook aan my.
Toe sê my:
"Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki.
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas.
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery."
Maar nou is jy so ver van my ... Minki.
En ek wag by die kraai waar die stofpad waai.
Want ek's 'n man wat by jou kan staan.
Instrumenteel

Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Na-na

En hoe ver gaan jy met daai ou ... Chevy?
En hoeveel moet jou hart nog sien?
Soos die paaie rol en draai ... Minki.
Onthou daar êrens kan jy bly.
Toe sê my:
"Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki.
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas.
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery".
Maar nou is jy so ver van my ... Minki.
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai.
Want ek's 'n man wat by jou kan staan.

En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai.
Want ek's 'n man wat by jou kan staan.


Comparte 68 Chevy (Minki)! con tus amigos.


Que tal te parece 68 Chevy (Minki) de Bok Van Blerk?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente