Letra Backstage (As Daar Een Is) de Fokofpolisiekar

Letra de Backstage (As Daar Een Is)

Fokofpolisiekar


Backstage (As Daar Een Is)
Fokofpolisiekar
(0 votos)
Na 2 uur
Kan niks goeds gebeur nie
Mens kan altyd 'n verskoning kry
Jouself uitstal in die dieretuin
Dis net nog 'n manier om jonk te bly
'n onbekende steek sy oop hand uit
Om my stelselmatig
Die verderf in te lei
Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
Neem deel aan my dekonstruksie
Aanvanklik
Onafhanklik
Mens kan altyd 'n gewoonte kry
Jouself besig hou intussen tyd
'n geween en 'n gekners
'n konstante gekerm
Ek ken die plek
Die baas is 'n vriend van my
Hy steek sy oop hand uit
My alledaagse nie-fiksie


Comparte Backstage (As Daar Een Is)! con tus amigos.


Que tal te parece Backstage (As Daar Een Is) de Fokofpolisiekar?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente