Letra Behoort Aan Niemand Nie de Francois van Coke

Letra de Behoort Aan Niemand Nie

Francois van Coke


Behoort Aan Niemand Nie
Francois van Coke
(0 votos)
Die son kom op sonder dat ek dit sien
Tyd verraai die oë
Die aarde raak te klein vir ons
En ons koppe te groot
Staan op uit die stof
Vreet van elke boom
Vir jou wat oor ’n toekoms droom
Iets sê vir my:
'Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor.’
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Jammer, ek is so geprogrammeer
Verraaier van sy eie mense
Leef in die drukkoker
Twee seuns hardloop weg
Want pa skiet op ma
Versigtig, onveilig en afgestomp
Iets sê vir my:
'Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor’


Comparte Behoort Aan Niemand Nie! con tus amigos.


Que tal te parece Behoort Aan Niemand Nie de Francois van Coke?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente