Letra Boer en Sy Roer de Anton Myburgh

Letra de Boer en Sy Roer

Anton Myburgh


Boer en Sy Roer
Anton Myburgh
(0 votos)
Sit jou hand op die ploeg
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg
Chorus:
Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as ’n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met ´n bom se lont
Boer maar voort Boereseun
Niemand sal jou grond kom neem
Want die Boer en sy roer word nooit moeg
Chorus:
Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as 'n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Plant jou mielies, teel jou bees
Jy hoef geen onheil te vrees
Want die Boer en sy roer word nooit moeg
Chorus:
Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as 'n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Met sy een oog op die weer
En sy hand op sy geweer
Word die Boer en sy roer nooit moeg
Chorus:
Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as 'n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont


Comparte Boer en Sy Roer! con tus amigos.


Que tal te parece Boer en Sy Roer de Anton Myburgh?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente