Letra Die Onverkrygbare de Chris Chameleon

Letra de Die Onverkrygbare

Chris Chameleon


Die Onverkrygbare
Chris Chameleon
(0 votos)
Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine
Met vingers op die tikmasjien
Met goeie kos en ligte dop
Sal iemand gou as vriend ontpop
Met verse oor die graf en stof
Koop ek vir my 'n rantsoen lof
Jou liefde kan ek myne noem
Met mooimaakgoed en warm soen
Kon ek verkry met geld en spel
Die wyster wat die ure tel


Comparte Die Onverkrygbare! con tus amigos.


Que tal te parece Die Onverkrygbare de Chris Chameleon?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente