Letra Doodgewone Aand de Die Heuwels Fantasties

Letra de Doodgewone Aand

Die Heuwels Fantasties


Doodgewone Aand
Die Heuwels Fantasties
(0 votos)
Die [hartseer] lê vlak en is yl gesaai
Deur die [blare], wind verwaai
Ek wapper [dapper]
Ek wapper dapper
Ek wapper dapper
Sluk jou [trane], skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie [plek]
Kyk dis amper skemer
Voel die [aarde] draai in unisoon
Dis oëverblindery
Dit wat jy is, is jy
Ek [kul] jou hart
Ek kon jou hart voel [klop]
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer nie
Plaas van droom
[bekommer] ons
Ons oor die dood
Ons oor diе dood
Dis die gejaag wat ons naar maak
Te veel al hiеrdie [jaar] verloor
Ek soek ‘n miljoen [rand]
Toe ‘n miljoen rand nog ‘n miljoen rand was
‘n Wentelbaan wat [draai] in unisoon
Ek kul jou hart
Ek kon jou hart [voel] klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer nie
Plaas van [droom]
Bekommer ons
Ons oor die [dood]
[sluk] jou trane, skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie plek
Kyk, dis amper [skemer]
Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Soos die spierwit lig
Deur ‘n spierwit lig
Jy weet ons [praat] nie meer nie
Plaas van [droom]
Bekommer ons
Ons oor die dood
Ons oor die dood
Ons oor die dood
Ons oor die dood
Ons oor die dood
Doodnormaal, doodnugter
Doodgewone [aand]
Doodmoeg, ontnugter
‘n Doodgewone aand
Doodnormaal, [doodnugter]
Doodgewone aand
[doodmoeg], ontnugter
‘n Doodgewone aand


Comparte Doodgewone Aand! con tus amigos.


Que tal te parece Doodgewone Aand de Die Heuwels Fantasties?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente