Letra Geel (Julie) de Spoegwolf

Letra de Geel (Julie)

Spoegwolf


Geel (Julie)
Spoegwolf
(0 votos)
Ek het jou ontmoet
In al daai geel
Jy’t daai doos by jou gehad
Ja, die een wat my nagemaak het
En ek moes speel
Oor al my swart
Die slaaploopdroom wat my rug ophou
Die ding wat my my lewe lank dophou
En nou vir jou
Bou jou lewe bo my
Hoog genoeg dat die donker jou nie kry nie
Julie
Kan ek weer begin voor al daai geel?
Jy't dit als op jou gesit
Gesê dat ons net uitgedink is
En volg jy in al my swart
Op die wolktrappad wat my wakker hou
Die ding wat ek my lewe lank dophou
Maar nou vir jou
Bou jou lewe bo my
Hoog genoeg dat die donker jou nie kry nie


Comparte Geel (Julie)! con tus amigos.


Que tal te parece Geel (Julie) de Spoegwolf?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente