Letra Hou Vas Jou Matras de Robbie Wessels

Letra de Hou Vas Jou Matras

Robbie Wessels


Hou Vas Jou Matras
Robbie Wessels
(0 votos)
Daar′s net een ding van die Vrystaat, waarna ek verlang
Dis die seunskoshuis op Kroonstad, se onderste gang
In kamer 23, het ek gebly, saam die grootste kakmaker van die kontreiHou vas jou matras want de Vos is weer los
Hou vas jou matras want de Vos is weer los
Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is
Naby die badkamer aan die einde van die gang
Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom ′n brandslang
Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer
Hou vas jou matras want de Vos is weer los
Hou vas jou matras want de Vos is weer los
Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is
Ou de Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier
Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
Maar voor jy daaraan eet, hier lê die geheim
Laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game
Hou vas jou matras want de Vos is weer los
Hou vas jou matras want de Vos is weer los
Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is
Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma, aanvaar, aanvaar hom soos hy is


Comparte Hou Vas Jou Matras! con tus amigos.


Que tal te parece Hou Vas Jou Matras de Robbie Wessels?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente