Letra Niemand Sien (Regdeur My Nie) de Glaskas

Letra de Niemand Sien (Regdeur My Nie)

Glaskas


Niemand Sien (Regdeur My Nie)
Glaskas
(0 votos)
Ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
Ek weet nie hoekom ek my bekommer nie
Ek weet nie hoekom ek verkeerd voel nie, maar iets is nie reg binne my nie
En dit is glad nie soos wat dit dalk vir jou lyk nie
Niemand sien regdeur my nie
Ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
En niemand sien regdeur my nie
Ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
Ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie
En elke keer as iets gebeur en ek't gedink dit sou alles beter maak
Voel ek uiteindelik net weer leeg
Gevaarlik, onvoltooid en ongenooid, oral waar ek opdaag
En niemand sien regdeur my nie
Ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
Ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie
Ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
My hart voel soos n legkaart en al die stukke pas nie reg nie


Comparte Niemand Sien (Regdeur My Nie)! con tus amigos.


Que tal te parece Niemand Sien (Regdeur My Nie) de Glaskas?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente