Letra Ons Koning Kom de Juanita du Plessis

Letra de Ons Koning Kom

Juanita du Plessis


Ons Koning Kom
Juanita du Plessis
(0 votos)
Wie regeer?
Wie is in beheer?
Wie's die Begin en die Einde
Die Een wat is, wat was en wat kom?
My hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy's die Weg en die Waarheid
Daar's niemand, niemand soos Hy
Lig jou hande na bo sing halleluja
Gee eer aan Hom halleluja
Ons Koning kom
Loof Sy heilige naam
Lig jou hande na bo sing halleluja
Vertrou op Hom halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Elke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy't die dood vir ewig oorwin
Hy't opgestaan!
Lig jou hande na bo sing halleluja
Gee eer aan Hom halleluja
Ons Koning kom
Loof Sy heilige naam
Lig jou hande na bo sing halleluja
Vertrou op Hom halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
In 'n donker wêreld vra almal
"Wie sal die volk kom lei?"
Dis die Ruiter op die witperd
Hy kom! Hy kom vir jou en my!
Lig jou hande na bo sing halleluja
Gee eer aan Hom halleluja
Ons Koning kom
Loof Sy heilige naam
Lig jou hande na bo sing halleluja
Vertrou op Hom halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal


Comparte Ons Koning Kom! con tus amigos.


Que tal te parece Ons Koning Kom de Juanita du Plessis?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente