Letra Toevallig de Ruan Josh

Letra de Toevallig

Ruan Josh


Toevallig
Ruan Josh
(0 votos)
Ons ken mekaar al lankal soos die palms van ons hande
Goeie en die slegte kante
Jy weet wat ek gaan sê voor ek jou woorde neer kan lê jy gee my wolke silwer rante
So lank gevat vir ons om dit te leer
So onbeplan maar toe het dit gebeur
Toevallig jou gesien en toe val ek vir n vriend en toe val jy ook vir my
Toevallig jou gehoor en toe als van my verloor
En totaal aan jou behoort
Al die seerkry en swaarkry vat jy en maak my 'n bеter mens in hart en siеl en gees
Ja alles wat ek kort was net toevallig, toevallig in jou gewees
Ek kyk na jare terug en jy was altyd in my sig
Ek kon nie sien sonder jou lig
En in 'n see van onverwagting
Kom jy vorentoe van agter om ‘n brand in my te stig
So lank gevat vir ons om dit te leer
So onbeplan maar toe het dit gebeur
Toevallig jou gesien en toe val ek vir n vriend en toe val jy ook vir my
Toevallig jou gehoor en toe als van my verloor
En totaal aan jou behoort
Al die seerkry en swaarkry vat jy en maak my 'n beter mens in hart en siel en gees
Ja alles wat ek kort was net toevallig, toevallig in jou gewees
Wat ek nie kon vind nie
Was toe altyd net hier voor
Huil myself wakker as ek droom dat ek jou verloor
Ek is so dankbaar vir wat ek in jou het
Jy't in ‘n wêreld van duister my kom red
En toe val jy ook vir my
Toevallig jou gehoor en toe als van my verloor
En totaal aan jou behoort
Al die seerkry en swaarkry vat jy en maak my 'n beter mens in hart en siel en gees
Ja alles wat ek kort was net toevallig, toevallig in jou gewees
Ja alles wat ek kort was net toevallig, toevallig in jou gewees


Comparte Toevallig! con tus amigos.


Que tal te parece Toevallig de Ruan Josh?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente