Letra Brannas de Snotkop

Letra de Brannas

Snotkop


Brannas
Snotkop
(0 votos)
[Vers 1]
Wat drink die grootste brak in Brackenfell?
Wat drink die jong manne in Jonkershoek?
Wat drink die stilste man op Stilfontein?
O-o-o-ons drink net brandewyn
Wat drink die hotste girls van Hotazel?
Wat drink die niceste girl van Nigel?
Wat drink die mooiste girls in Mooifontein?
[Koor]
O-o-o-ons drink net brandewyn
Brannas, brannas en Coke
Brannas en Coke bly blêrrie lekker my ou
Brannas, brannas en Coke
Brannas en Coke is daar niks mee fout
Brannas, brannas, brandewyn
Brandewyn maak dit als okay
Brannas, brannas, brandewyn
Dis medisyne vir elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn
(Elke pyn)
Elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn
Elke pyn
Elke pyn
[Vers 2]
Wat drink die vente daar in Ventersburg?
Wat drink die outoppies op Oudtshoorn?
Wat drink die sterkste man van Sterkfontein?
O-o-o-ons drink net Brandewyn
Wat drink die warm girls van Warmbad?
Wat drink die vryers daar in Vryburg?
Wat drink die ladies daar in Lady Grey?
[Koor]
O-o-o-ons drink net brandewyn
Brannas, brannas en Coke
Brannas en Coke bly blêrrie lekker my ou
Brannas, brannas en Coke
Brannas en Coke is daar niks mee fout
Brannas, brannas, brandewyn
Brandewyn maak dit als okay
Brannas, brannas, brandewyn
Dis medisyne vir elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn
Elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn ...
Elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn


Comparte Brannas! con tus amigos.


Que tal te parece Brannas de Snotkop?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente