Letra Raak Vir My Rustig de Snotkop

Letra de Raak Vir My Rustig

Snotkop


Raak Vir My Rustig
Snotkop
(0 votos)
Vat hom soos ′n Vrydag
'N Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries, worries van jou rug af rolVerewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
Tjop en dop, en kom sit terug
Chill ′n bietjie stap stadig
(Sit 'n, sit 'n, sit ′n, sit ′n, sit 'n, sit ′n, sit 'n,

Sit ′n) ... tjopie op die vuur en ... (raak vir my rustig) ...
(Raak vir my rustig, hey) ...
Jy loop hier rond of dit jou plaas is

Nee dis te veel vir my

Jy maak of jy sommer die baas is
Nee chill 'n bietjie uit (chill uit)
Jy rol hier rond as if jy altyd laat is
Nee raak ′n bietjie lui
Geld jaag is laas jaar, raak rustig vir my
As jy my, sien ek's altyd rustig
Ja, ek's so rustig jy sal dink dis amper Chrismas
So sit jou sonbrille op, en vat ′n breuk in jou kop, en hou kermis

Vat hom soos ′n Vrydag
'N Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries, worries van jou rug af rol
Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om

Tjop en dop, en kom sit terug
Chill ′n bietjie stap stadig
(Maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou,
Maak jou, maak jou) ...
Bra bietjie los en ... (raak vir my rustig hey)
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
(Raak vir my rustig... hey)

Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Jy werk ook net asof die geld skaars is, nee dis nie nodig nie
Jy trap die petrol asof jy kwaad is, nee trap 'n bietjie briek
Jou suit en tie is styf, en dis gevaarlik

Maak dit los asb (maak los)

Rond jaag is laas jaar, ek skryf vir jou ′n brief
As ek jou sien, jy's altyd haastig
Jy′s so haastig jy maak my ongemaklik
So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop, en raak rustig
Vat hom soos 'n Vrydag
'N Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries, worries van jou rug af rol
Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los

En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
Tjop en dop, en kom sit terug
Chill ′n bietjie stap stadig
(Gooi ′n, gooi 'n, gooi ′n, gooi 'n, gooi ′n, gooi 'n, gooi ′n,
Gooi 'n) ... klippie op die ys en ... (raak vir my rustig hey)
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
(Raak vir my rustig... hey)
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
(Raak vir my rustig... hey)


Comparte Raak Vir My Rustig! con tus amigos.


Que tal te parece Raak Vir My Rustig de Snotkop?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente