Letra Die Eggo Van Jou Oë de Jannie du Toit

Letra de Die Eggo Van Jou Oë

Jannie du Toit


Die Eggo Van Jou Oë
Jannie du Toit
(0 votos)
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë
As die winterwind in hulle huil
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë
As die lente in hulle skuil
As my dae grys en onweer is
Het jou oë my gegee die rus wat ek soek
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë
As die reënboog se kleure daarin blom
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
As die weerligstrale daarin kom
As my dae grys en onweer is
Het jou oë my gegee die rus wat ek soek
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë
As diе winterwind in hulle huil
Ek onthou jou aan die еggo van jou oë
As die lente in hulle skuil
As my dae grys en onweer is
Het jou oë my gegee die rus wat ek soek
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë


Comparte Die Eggo Van Jou Oë! con tus amigos.


Que tal te parece Die Eggo Van Jou Oë de Jannie du Toit?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente