Letra Huigelaar de Moses Metro Man

Letra de Huigelaar

Moses Metro Man


Huigelaar
Moses Metro Man
(0 votos)
Met gesange van engele,
Die donker nag wat oopmond glimlag,
En die maan wat in die wolke rook verdwynDeur see belyn.

Ek draf verby
Na plekke wat
My blind maak...

Wag nou huigelaar bedaar
Daar is meer wat vir jou wag,
Breek die boks, breek die boks waarin ek bly,
Dan sal ′n sonopkoms wag vir my...

Skielik leef daar weer iets binne my,
Op my knieë met al my vuiste,
Wag ek op verligting
Want my blindheid het nou weggespoel.

Ek draf verby
Na plekke wat
My blind maak...

Wag nou huigelaar bedaar
Daar is meer wat vir jou wag,
Breek die boks, breek die boks waarin ek bly,
Dan sal 'n sonopkoms wag vir my...


Comparte Huigelaar! con tus amigos.


Que tal te parece Huigelaar de Moses Metro Man?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente