Letra Juanita de Charijayac

Letra de Juanita

Charijayac


Juanita
Charijayac
(0 votos)
Jare gaan so gou verby, weet jy dit voel soos gister
Spore van ek en jy lê diep in my hart, sag
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig
KOOR:
As ek voor moet begin
As ek die pad weer moet loop, stap ek elke tree saam met jou
Ek weet die liefde oorwin dit bly my anker - my hoop
As ek weer moet kies kies ek jou
Ohh.. weer en weer kies ek jou

Die storms het ons sterk gemaak ek onthou deur al die trane
Meer en meer lief geraak vir mekaar, Ek vir jou, lief
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, jy's my sonlig
Elke goue oomblik saam met jou, vir ewig


Comparte Juanita! con tus amigos.


Que tal te parece Juanita de Charijayac?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente