Letra Skree de Klopjag

Letra de Skree

Klopjag


Skree
Klopjag
(0 votos)
ons loop langs mekaar
maar ons loop verby mekaar
ons is saam in hierdie ding
maar elkeen dink net aan homself

ons sê wat ons nie moet nie
en bly stil oor dit wat gesê moet word
jy dink ek is doof vir jou
maar partykeer wens ek, ek was

want wie jy die liefste het
maak jou die seerste
en wat jy nie kan kry nie
soek jy mos die meeste

probeer 'n brug bou
maar eks bang vir die water onder
'n pad loop in twee rigtings
waar'toe gaan jy
ek weet nie ek mis jou, ek soek jou, ek skree
ek skree... ek skree


Comparte Skree! con tus amigos.


Que tal te parece Skree de Klopjag?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente