Video Koeëlbaai de Die Heuwels Fantasties

Video de Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties


Koeëlbaai
Die Heuwels Fantasties

[Vers 1]
As dit voel asof daar geen uitweg is nie
Weet dat waar jy moet wees is nie noodwendig hier nie
En as jy ooit verlore voel
Weet dat jy nie noodwendig is nie
[Koor]
Ek sal jou was met my trane
Ek sal jou sondes genees
Ek voel hoe jy bewe
Ons lewe in vrees
Sterf 'n klein dood
Vir 'n smaak van die hemel
En iewers tussen koeëlbaai en alpha centauri
Het die wiele afgekom
Then the wheels came off
Al het die wiele afgekom
Ons het aanhou ry
Al het die wiele afgekom
(And the wheels came off)
[Vers 2]
So are we alive, damn I'm inspired
How bout you come be with me and live your best life
How bout you [?] a little get thrills before you die
Coz girl if you got a little no one cares if you try
But I thank God I'm alive, girl I'm money savvy
In my past life I could never be a sugar daddy
But maybe I may have because I cause mayhem
Especially in Cape Town but I'm not in the mainland
So catch me in Franschhoek Stellies doing shit that you don't do
Eating salmon sashimi at Nobu
Sexing girls with blonde hair just like I'm loco
Her heart is empty so I keep on feeding her soulfood
She got daddy issues she blame her momma though
She wants me to come over, she say her momma home
And somewhere between girls school and a broken home
She fell in love in a hopeless place before the wheels fell off and now it's like ooh
[Koor]
Ek sal jou was met my trane
Ek sal jou sondes genees
Ek voel hoe jy bewe
Ons lewe in vrees
Sterf 'n klein dood
Vir 'n smaak van die hemel
En iewers tussen koeëlbaai en alpha centauri
Het die wiele afgekom
Then the wheels came off
Al het die wiele afgekom
Ons het aanhou ry
Al het die wiele afgekom
(And the wheels came off)


Comparte Koeëlbaai! con tus amigos.


Que tal te parece Koeëlbaai de Die Heuwels Fantasties?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente

Videos Recomendados



Video Koeëlbaai de Die Heuwels Fantasties
Koeëlbaai
Die Heuwels Fantasties
Comprar en Amazon

Otros Videos de Die Heuwels Fantasties

Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Laaste Rondtes

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Wonder Bo Wonder

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Die Volkslied

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Que opinas del video Koeëlbaai de Die Heuwels Fantasties ?