Video Wonder Bo Wonder de Die Heuwels Fantasties

Video de Wonder Bo Wonder

Die Heuwels Fantasties


Wonder Bo Wonder
Die Heuwels Fantasties

[Vers 1]
Jy kan sê dis al's per toeval
Dis maar hoe dit is
Twee mense wat mekaar ontmoet
Deur die noodlot so beslis
Ek was al vantevore
Hier waar ons ons bevind
Waar mens ewigdurig trou beloof
Maar jy's later onbemind
[Pre-Koor]
Maar jy krap my soos die maan
Die gety se eb en vloed
Jy laat my dalk weer glo
En jy gee my dalk weer moed
[Koor]
Want wonder bo wonder
Uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder?
En hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder
Uiteraard onbeman
As alles weer in mekaar inval
Sal jy my oortuig
Om die stukke weer op te tel
[Vers 2]
So word 'n mens versigtig
So word mens katvoet wys
As almal iewers heengaan
Bly ek dikwels tuis
Het ek later te veel letsels
Wat soos soeweniers die hart
Laat huiwer en versigtig maak
Jy hou hom liefs apart
[Pre-Koor]
Maar jy krap my soos die maan
Die gety se eb en vloed
Jy laat my dalk weer glo
En jy gee my dalk weer moed
[Koor]
Want wonder bo wonder
Uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder?
En hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder
Uiteraard onbeman
As alles weer in mekaar inval
Sal jy my oortuig
Om die stukke weer op te tel
Wonder bo wonder
Uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder?
En hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder
Uiteraard onbeman
As alles weer in mekaar inval
Sal jy my oortuig
Om die stukke weer op te tel
Wonder bo wonder
Uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder?
En hoe keer ons dit dan? (2x)
Wonder bo wonder
Uiteraard onbeman
As alles weer in mekaar inval
Sal jy my oortuig
Om die stukke weer op te tel


Comparte Wonder Bo Wonder! con tus amigos.


Que tal te parece Wonder Bo Wonder de Die Heuwels Fantasties?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente

Videos Recomendados



Video Wonder Bo Wonder de Die Heuwels Fantasties
Wonder Bo Wonder
Die Heuwels Fantasties
Comprar en Amazon

Otros Videos de Die Heuwels Fantasties

Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Laaste Rondtes

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Die Volkslied

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Wonder Bo Wonder

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Que opinas del video Wonder Bo Wonder de Die Heuwels Fantasties ?