Video Laaste Rondtes de Die Heuwels Fantasties

Video de Laaste Rondtes

Die Heuwels Fantasties


Laaste Rondtes
Die Heuwels Fantasties

[Vers 1]
Jy sit hier langs my met jou glimlag aan
Jou lippe beweeg
Ek wonder wat met jou aangaan
[Pre-Koor]
So baie gesing, so baie gepraat
Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig
Afslaankap af hare in die wind
[Koor]
Laaste rondtes by die bar
Ek dink ons moet bly
Laaste rondtes by die bar
Ek dink ons moet bly
(Dink ons moet bly)
[Vers 2]
Gebore in die verkeerde dekade
Vlug op die hoofweg in jou Honda ballade
[Pre-Koor]
So baie gesing, so baie gepraat
Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig
Afslaankap af hare in die wind
[Koor]
Laaste rondtes by die bar
Ek dink ons moet bly
Laaste rondtes by die bar
Ek dink ons moet bly
Laaste rondtes by die bar
Ek dink ons moet bly
Ek sal wil weet wat jy wegsteek vir my
Ek dink ons moet bly
(Dink ons moet bly)
[Outro]
Jy sit hier langs my met jou sonbril aan
Jou lippe beweeg
Ek wonder wat met jou aangaan
So baie gesing
So baie gepraat
Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig
Afslaankap af hare in die wind
Ek sal wil weet wat jy alles wegsteek
Ek sal wil weet


Comparte Laaste Rondtes! con tus amigos.


Que tal te parece Laaste Rondtes de Die Heuwels Fantasties?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente

Videos Recomendados



Video Laaste Rondtes de Die Heuwels Fantasties
Laaste Rondtes
Die Heuwels Fantasties
Comprar en Amazon

Otros Videos de Die Heuwels Fantasties

Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Die Volkslied

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Wonder Bo Wonder

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Laaste Rondtes

Die Heuwels Fantasties Ver Video

Que opinas del video Laaste Rondtes de Die Heuwels Fantasties ?